african rock, afrikaans, south african pop
Fokofpolisiekar Skyn Heilig E E?1 E?2 E?3 A C#m B 0 0 0 0 0 0 0 7 7 6 6 0 4 2 9 9 9 9 7 6 4 9 8 8 9 6 6 4 0 0 0 0 5 3 0 0 0 0 0 0 0 0 Verse 1: E E?1 E?2 E Te vinnig te veel E?3 A C#m A Ek sal al my beloftes breek as jy my net 'n kans sal gee E E?1 Wie sal vir my liefde maak E?2 E wie sal vir my liefde maak E?3 A C#m A As die somer so lekker is hoekom voel ek so fucked Chorus : E E?1 E?2 E Ek skyn ek skyn heilig E?3 A C#m onder die straatlig onder die maanlig A E se vir my as die revolusie verby is Verse 2 : E E?1 E?2 E Geliefdes ons weet E?3 A C#m A 'n hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer E E?1 moenie so verbaas wees nie E?2 E gooi net 'n bietjie vet op die vuur A C#m A twissiek en melankolies Chorus : E E?1 E?2 E Ek skyn ek skyn heilig E?3 A C#m onder die straatlig onder die maanlig A C#m se vir my as die rewolusie verby is B C#m Ek bly verveeld en my bene is seer A B E ek staan voor jou deur en my kop klop Verse 3 : Genade onbeskryflik groot ek is die hel in bibber en beef die boerebedrieer die wereld sal jou haat my seun as jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak