Akkedis - Cybersurferraver Guitar Chords

Akkedis

afrikaans

Chords: D, G, A
[Intro]
D

[Verse 1]
D
Ek het my kinderbybelduiwel partysuit aan
      G
Ek's reg vir daai spaced out jol
D
Daar's smartdrinks in my are
    A
en healthfoods in my drol
 D
Laserreënboë in my oë
   G
en slange in my dans
D
rekenaarklanke in my ore
     A
wat blik hipnoties slaan

[Chorus]
              D
Want ek's 'n cybersurferraver
 G
met techno op die brein
D
Cybersurferraver
        A
wat 'n shame, shame, shame
 D
Cybersurferraver
   G
ja rock 'n roll is nou verby
D
Cybersurferraver
        A             D
wat 'n shame, shame, shame

[Verse 2]
D
Check, ek hou nie van my huis nie
            G
maar dis so in om daar te woon
          D
Ek het 'n gymkaart wat ek nie gebruik nie
        A
met die mode is ek drie myl voor
       D
Ek eet McDonalds, so internasionaal
     G
maar kak Suid-Afrikaans
D
Ek's ma se soet kind bedags
        A
maar 'n trance zombie saans

[Chorus]
              D
Want ek's 'n cybersurferraver
 G
met techno op die brein
D
Cybersurferraver
        A
wat 'n shame, shame, shame
 D
Cybersurferraver
 G
rock 'n roll is nou verby
D
Cybersurferraver
        A             D
wat 'n shame, shame, shame

[Instrumental]
D G D A
D G D A

[Verse 3]
D
Ek het my kinderbybelduiwel partysuit aan
      G
Ek's reg vir daai spaced out jol
D
Daar's smartdrinks in my are
    A
en healthfoods in my drol
 D
Laserreënboë in my oë
   G
en slange in my dans
D
rekenaarklanke in my ore
     A
wat blik hipnoties slaan

[Outro]
              D
Want ek's 'n cybersurferraver
 G
met techno op die brein
D
Cybersurferraver
        A
wat 'n shame, shame, shame
 D
Cybersurferraver
 G
rock 'n roll is nou verby
D
Cybersurferraver
        A             D
wat 'n shame, shame, shame
        A             D
wat 'n shame, shame, shame
        A             D
wat 'n shame, shame, shame

More chords by Akkedis: